Hallo Karolien
Dit is nou 12:05 en almal slaap behalwe ek en Eben.
Ek het nie iets anders om te doen nou skryf ek maar
gou hierdie page vir jou!Ek gaan ook die gefliek mis
die vakansie - ons moet maar een aand vroeg by Grease
loop en dan gaan ons uit.

Jy moet die week by die berge baie geniet en ek hoop
julle kry nie te koud nie! Ek hoop jy kan darem reel dat
iemand saam met jou gaan.


"The first time I saw you I saw love;
And the first time you touched me I felt
love; and after all these time your stiil the
one I LOVE"


Lien, Ek gaan jou baie mis die 2 weke en baie verlaaaannnnngggg!!!
LIEF VIR JOU

JOU LIEFIE